Mandy Rossouw skielik oorlede

Die bekende joernalis Mandy Rossouw (33) is dood aangetref in haar woonstel in Johannesburg.

Sy het Saterdagaand gekla van borspyn en is in die Sandton Mediclinic opgeneem, maar ‘n paar uur later ontslaan.

Die oorsaak van haar dood is nog onbekend.

Lewer kommentaar

Leave a Reply