Onverwagte leuens

Die vierde in hierdie bedrewe spanningsverhaalskrywer se Kalli Krynauw-reeks.

Kalli is swanger, haar geliefde Brink is in groot gevaar as hy hoegenaamd nog leef en daar is ’n verraaier in SIS se midde.

Onverwagte leuens / Lien Roux-de JagerLapa; 304 p. ; sagteband. — ISBN 9780799376319

Onverwagte leuens,
Bettie Blom,
15 Desember 2015.

2

Lewer kommentaar

Leave a Reply