Oorlogswinter

Dit is die yskoue winter van 1944/1945. Die Tweede Wêreldoorlog woed nog en Nederland ly onder die Duitse besetting.

Die 15-jarige Michiel kan nie wag tot hy oud genoeg is om aan die ondergrondse versetsbeweging deel te neem nie. Wanneer Dirk, hulle bure se seun, hom vra om ’n brief af te lewer voel hy dat hy uiteindelik ernstig opgeneem word. Maar Dirk word gearresteer en die persoon aan wie hy die brief moet besorg, word deur die Duitsers doodgeskiet. Gaan Michiel die brief oopmaak en die verantwoordelikheid van die opdrag daarin aanvaar?

Oorlogswinter / deur Jan Terlouw, vertaal deur Daniël HugoProtea boekhuis, 24 November 2015; 160 p. ; sagteband. — ISBN 9781485302346

Oorlogswinter,
Bettie Blom,
19 Desember 2015.

2

Lewer kommentaar

Leave a Reply