Rouge Inkleurboek

Inkleur vir grootmense is nou groot.

Nie net is dit ’n heerlike, verslawende, kreatiewe tydverdryf nie, dit het ook terapeutiese waarde.

Rouge Inkleurboek is anders en trots Suid-Afrikaans! Ons herproduseer nie net prente wat van die internet af kom nie, ons boek bevat 40 oorspronklike, verbeeldingvolle prente met die hand geteken deur ons eie plaaslike kunstenaar, Rina Burger.

Rouge Inkleurboek / Rina Burger — Lapa; 80 p. ; sagteband. — ISBN 9780799375022

Rouge Inkleurboek,
Bettie Blom,
18 Desember 2015.

2

Lewer kommentaar

Leave a Reply