Marvel Comics se mede-skepper Stan Lee is oorlede in die ouderdom van 95 jaar. Hy het vir ons ’n heelal van wetenskaplik geletterde superhelde geskep, soos Spider-Man, The Hulk, Iron Man en Black Panther.
Stan Lee leef voort deur sy werk.