Kom leer by skrywers Johan Bakkes, Gerrit Rautenbach en Nanette van Rooyen hoe ‘n goeie reisverhaal moet lyk, hoe om lesers se aandag enduit te hou en waar om jou verhale te publiseer.
Hulle bespreek deelnemers se reisverhale en gee praktiese raad.
Middagete ingesluit.
Genre: Skrywers
Taal: Afrikaans
Ouderdomsbeperking: Geen
Tydsduur: 6 uur
Kaartjies: R500
Plek: Weltevreden, Stellenbosch
Datum: 5 Maart 2016, 9:00
Reisverhale-slypskool,
Roekeloos,
23 Januarie 2016.