#Woordfees Ronelda Kamfer Hammie

Die verse in Ronelda S. Kamfer se jongste bundel, Hammie, eggo temas uit haar vorige werk, maar ondersoek veral die komplekse en intieme verhouding tussen ma en dogter.

Dit gaan oor verlies, oor dinge wat ongesê bly, oor die woorde tussen woorde.

Ronelda op haar beste – in gesprek met Annemarie van Niekerk.

Genre: Skrywers
Taal: Afrikaans
Ouderdomsbeperking: Geen
Tydsduur: 1 uur
Kaartjies: R50 | R60 by die deur
Plek: HB Thom-Foyer, Stellenbosch
Datum: 7 Maart 2016, 17:00

Woordfees 2016

Ronelda Kamfer Hammie,
Roekeloos,
22 Januarie 2016.

2

Lewer kommentaar

Leave a Reply