Wurms met tamatiesous en ander lawwe rympies

Het jy al ooit gewonder wat op die spyskaart is by die Rilrestaurant?
Is jou boetie dalk ‘n alien?
Wat is die beste raad vir ‘n wegloopneus?
Waarom is skottelgoed gevaarlik?
Almal weet van Mary se beroemde lammetjie – maar het jy al haar ander troeteldiere ontmoet?

Hierdie bundel bevat meer as vyftig prettige, oorspronklike, grillerige en skreeusnaakse rympies.

Lewer kommentaar

Leave a Reply