’n Video deur Duncan Evans.
Kategorie Argiewe:Grappe
Ken jou bruid
‘n Man ontmoet ‘n beeldskone blondine en is dadelik verlief op haar.
Haailesse
“Reg boeta, hier is ons nou by die strand” sê Pappa Haai.
In diens gesterf
Eendag merk die dominee ’n klein seuntjie in die voorportaal van die kerk op wat aandagtig na ’n groot gedenkplaat teen die muur staan en kyk.
Hoof van die huis
‘n Man kla by die dominee dat sy vrou die broek dra. Sy regeer hom vreeslik!
Soesjisjef
Wat is die onaangenaamste van ’n soesjisjef se dagtake?
Die bus, die minirokkie, en die Wes-Transvaler
`n Jong vrou in ‘n minirokkie wat knap om haar heupies span, probeer op ‘n dag in ‘n bus klim.
Nog grappe
Een nag om halfvier lui Koos se telefoon. Moeisaam beur hy uit die bed en strompel na die telefoon.
Vampier se wynplaas
Wat is ‘n vampier se gunsteling wynplaas?
Die Hoenderboer
Die boer stuur sy seun mark toe met ‘n krat hoenders. Net toe hy die stad inry gly die krat van die bakkie af, breek oop en die hoenders hol die wêreld vol.
