“My vrou het geen begrip vir al die oefening wat ons moet doen voor die Comrades nie.” Kla die een hardloper by die ander.
Kategorie Argiewe:Grappe
Vis vir ete
“Sorry waiter!” gil Jors in die Spur in die rigting van ’n groep kelners.
Akteurs en kunstefeeste
Dankie tog vir kunstefeeste! Ander sou sommige akteurs nóg meer alleen moes slaap.
So paar kort grappies
Ons ouers wil hê ons moet alles hê wat hulle nie gehad het as kinders nie.
Soos byvoorbeeld A’s in al ons vakke in matriek.
Dis hoe dit was met 2015 II
Van geld vir Thuli tot snaakse troeteldier videos – Melt Sieberhagen neem weereens ‘n satiriese terugblik op 2015 se nuusgebeure.
Dis hoe dit was met 2015
Van narre in die parlement tot brandpoele by Nkandla – Melt Sieberhagen neem ‘n satiriese terugblik op 2015 se nuusgebeure.
Ryk trou
“Ek is baie trots op my dogters.” Sê die ou boer vir die jong man wat by sy huis wil kom vlerksleep. “Ek is nie ’n ryk man nie, maar my dogters sal nie met leë hande by hul nuwe man aankom nie.”
Egskeiding voor Kersfees
Die ou man in die Kaap bel sy seun in Windhoek die dag voor Oukersaand.
Slim mense van die Weskus
“Julle mense hier aan die Weskus is darem glad met die mond,” Merk ’n toeris op. “Hoe is dit dat julle so slim is?”
Where’s Zuma, Kobus Galloway
Kobus Galloway is die brein agter Idees vol vrees en vertel meer oor sy nuwe boek Where’s Zuma.
