Die steurende galgehumor van Joan Cornellà.
Kategorie Argiewe:Grappe
Ftttt
Die pyn van beurtkrag
Die mense het gestem en die doodstraf is weer ingestel. Twee kêrels wag in die ry vir teregstelling op die nuwe elektriese stoel.
Om vadersnaam Willem
“My engel!” Fluister die jong man vir sy boeremeisie. “Is ek die eerste man met wie jy so vêr gaan?”
Taxi huis toe
“Jors!” Sê die kroegman. “Dis nou toemaaktyd. Ek dink jy moet die taxi huis toe vat.”
Sannie se moeilikheid
Ronel kry vir Sannie agter die fietshokkies waar sy die een sigaret na die ander rook.
Afrikaanse roman
Moderne legendes: Excalibur
Excalibur
Jors se sportbesering
Jors was al douvoordag in ’n toestand na hy ’n rugbywedstryd in die kroeg gaan kyk het. Sou jy hom dalk sien op pad huis toe sou jy sweer ’n systap kort-kort ’n onsigbare teenstander.
Betaal jou huur
“Dis darem ’n oulike flatjie wat jy hier het! Vra jou landlord jou baie huur?”
