Met die heengaan van JFK Junior was die mense van die Kaapse Vlakte eerste met die volgende storie.
Kategorie Argiewe:Grappe
Jonas
Oubaas, ou Jonas hy soek hom die leave.
Jou ma is so vet …
… enige vyf Suid-Afrikaanse kabinetslede kan agter haar wegkruip.
Juffrou
Dit is die Engelse juffrou is eerste oggend in die klas op Porterville en sy sê “Good morning class”.
Kalf
Die boer se vyjarige sien vir die eerste keer hoe sy pa een van die koeie help kalf.
Kallie en Mike
Kallie en Mike is in die woestyn en hulle het dringend ´n ryding nodig.
Kameel garage
Die man is in die woestyn, skoon bleek van die dors, hy kruip so van duin tot duin, moeg van die hitte, toe hy oor die laaste duin kom wat hy dink dalk sy laaste is sien hy ‘n oase.
Kamp Staaldraad
Kamp Staaldraad van die Springbokke was so suksesvol, dis nou verpligtend vir die SA vroue netbalspan en word genoem Kamp Staalwol.
Karate
Gehoor van die karate-kenner wat weermag toe gegaan het?
Kat
Wat lyk soos ‘n halwe kat?
