Twee koekies stap oor ‘n besige straat …
Kategorie Argiewe:Grappe
Kom
Die ou was besig om sy buurvrou reg te sien.
Komplot
Wat is ‘n komplot?
Kondome
Hoekom sit die kondoom in die hoek en huil?
Konyne
Hoekom maak konyntjies nie ‘n geraas as hulle seks het nie?
Die kleinhuisie
Eendag sit Oupa op die stoep toe Ouma van die kombuis af skree: ‘Oupa, daar is fout met die kleinhuisie!’
Kop
Hoekom het Kop van die swaai afgeval?
Hamburger
‘n Hamburger loop by die kroeg in. Kroegman: “Jammer, ons bedien nie kos hier nie.”
Krieket
Gehoor van die ou dame wat haar eerste krieketwedstryd bygewoon het? Toe hulle vir haar vra wat haar die meeste beïndruk sê sy: “Daai ou wat gooi is fantasties! Maak nie saak hoe die ander ou die plank rondswaai nie – hy gooi hom elke keer raak!”
Laatlam
Vraag: Wat is ´n laatlam?
Antwoord: Uit de oude doos.
