Kategorie Argiewe:Soogdiere
Afrika olifant het ’n bobaas reuksintuig
’n Reuksintuig is baie belangrik vir oorlewing in die diereryk. Dié vermoë bepaal hoe goed jy kos opspoor, jou vyande vermy en ’n maat vind. Jou reuksintuig word bepaal deur jou gene, meer spesifiek, die aantal olfaktoriese reseptore in jou gene. En van alle diere het olifante die meeste. Twee keer meer as honde en …
‘n Baba seekoei baljaar
Gertjie, die renoster van Hoedspruit
‘n Bok vir sports
Leeuwelpies wat speel
Kameelperd gaan restaurant toe
Perdy die kameelperd stap deur die Lion Park se restaurant in Johannesburg.
