Vele hande maak ligte werk. Te danke aan vrywilligers kon die Johannesburg-dieretuin die naweek sy deure vir besoekers oopmaak. Volgens Jenny Moodley, woordvoerder van die dieretuin, het ongeveer 350 vrywilligers Sondag gehelp om die diere se hokke skoon te maak en hulle te voer nadat stakings die dieretuin Donderdag en Vrydag aan bande gelê het. …
Kategorie Argiewe:Soogdiere
Junior, die vriendelike Kaapse pelsrob van Walvisbaai
Miniatuur varkies
Wit welpies verras leeupark
#Woordfees Frans Rautenbach –Verkyker, grondpad en kaart Jou Krugerwildtuin gids
Frans Rautenbach vertel aan Toast Coetzer presies hoe lekker die Krugerwildtuin kan wees: Wat om te doen, wat om te verwag, waar om te bly en wat om te eet.Verkyker, grondpad en kaart is deurspek met persoonlike ervarings en praktiese raad oor hoe om die beste uit die Wildtuin-ervaring te haal.Genre: SkrywersTaal: AfrikaansOuderdomsbeperking: GeenTydsduur: 1 …
Lees meer “#Woordfees Frans Rautenbach –Verkyker, grondpad en kaart Jou Krugerwildtuin gids”
O die (baba) donkie
Die vulletjie is net 12 uur oud. Dit verklaar dalk hoekom Petunia so sukkel om wakker te bly.
Lipizzaners – danspassies met ‘n verskil
Olifante help kalfie uit watergat
’n Olifantkalfie het in ’n watergat in die Kruger Wildtuin vasgeval. Die ma kon hom nie uitkry nie, maar ’n meer ervare lid van die trop kon help.
Skaars wild
Red die orangoetang
Die orangoetang is ongelukkig ’n bedreigde spesie. Die grootste oorsaak hiervan is die verlies aan habitat. ’n Nuwe studie het nou onthul dat hul voortbestaan ernstig in gedrang kom as bewaringspogings nie gaan begin fokus op die tipe kos in die nuwe omgewings waar die ape gehuisves word nie.Navorsers van Rutgers het bevind dat die …
