Die sogenaamde perde-fluisteraar Monty Roberts is wêreldwyd bekend vir sy nie-geweldadige metode om perde in te breek. Hy het bevind dat perde met hul liggaamshouding kommunikeer en dan mense dit kan namaak om met perde te kommunikeer. Die 81-jarige is tans in Suid-Afrika om demonstrasies van die Join up metode te doen.
Kategorie Argiewe:Soogdiere
Renoster kry nuwe gesig
Hope die renoster het in 2015 ‘n grusame stropingspoging oorleef. Stropers het haar gesig ernstig beseer toe hulle haar horings uitgekap het. Dr. Johan Marais van Saving the Survivors het Dinsdag ‘n baanbrekersoperasie om haar gesig te begin herbou op haar uitgevoer. Dié operasie gebruik ‘n Kanadese produk wat gewoonlik in abdominale operasies op mense …
Sirkusleeus van Peru onderweg na SA
33 verwaarloosde en mishandelde sirkusleeus wat verlede jaar in Suid-Amerika gered is, kom Saterdag in Suid-Afrika aan. Hulle sal van die O.R. Tambo-lughawe na die Emoya-reservaat vir groot katte in Limpopo gebring word waar hulle gaan “aftree”.
Baba renoster vs voëls
’n Baba renoster in die Kruger Wildtuin wat homself vermaak deur die kolganse te jaag.
Hoekom het sebras strepe?
Baie van ons het al op een of ander stadium gewonder hoekom sebras nou juis strepe het.Een teorie was dat dit dalk vir kamoeflering is. Navorsers het egter nou bepaal dat dit niks met kamoeflering te doen het nie. Hulle het ook bevind dat dit ook nie ’n rol speel in sosialisering nie.Die vraag bly …
“Ek word naar as ek na die gemors om hul nekke kyk”
Vince Calder, spesialis-tegnikus van die Twee Oseane-akwarium, ry elke oggend om 07:00 sy rondes by sy rob-vriende in die hawe om seker te maak dat die robbe nie oornag in plastieksakke, tou of vislyn verstrengel geraak het nie.
Meerkat
Die ewige stryd teen stropers
Minder renosters is in 2015 vir hul horings doodgemaak as die vorige jaar, maar die oorlog teen stropery is nog lank nie gewen nie.
Dié perde is terapeute
Die perde van die Suid-Afrikaanse perdryvereniging vir gestremdes wéét hulle is terapeute. So sê Julia Morris, fondsinsamelaar van die vereniging. Nie net help hulle fisies en verstandelik gestremde kinders om hul liggame te versterk en hul verstande te prikkel nie, maar hulle help ook om hul selfvertroue te bou.
Veldwagters vrees nie stropers nie
Jong veldwagters van die Southern African Wildlife College vertel vir Leanne George hoekom hulle nie bang is om op renosterstropers te skiet nie. Wildbewaarders word by hierdie skool opgelei om in die Kruger Nasionale Park te werk.
