Kategorie Argiewe:Soogdiere
Die seeperdjie se stert
Al ooit gewonder hoekom ’n seeperdjie se stert so reghoekig voorkom? Dit is om enige skade daaraan te help voorkom en om beter mee te klou.
Drink wyn en red die renoster
Mount Vernon se Rhino Tears wyne is nou te koop op ’n spesiale webwerf rhinotears.co.za.Hulle samel geld in vir die Unite Against Poaching trust. Die geld word dan gebruik vir SANParke se veldwagters in hul stryd om renosters te beskerm. Ongeveer 6% van Suid-Afrika se renosters word elke jaar doodgemaak deur stropers.Die Rhino Tears-reeks kos …
Hoekom het sebras strepe?
’n Groep wetenskaplikes onder leiding van Brenda Larson kan nou hierdie vraag deels beantwoord. Wat hulle weet is dat die aantal strepe en die intensiteit daarvan bepaal word deur die temperatuur van hulle omgewing. Dit dui moontlik daarop dat die strepe help om liggaamstemperatuur te beheer en om hulle te beskerm teen sekere siektes.’n Sebra …
Die sosiale vaardighede van honde en wolwe
Dit is voorheen algemeen aanvaar dat honde verdraagsaam is teenoor mense en na hulle luister, omdat hulle so gemaak is deur ons.By die Messerli Navorsingsinstituut in Oostenrykbevraagteken hulle egter die geldigheid van hierdie siening. Hulle navorsers het bevind dat wolwe, van wie ons honde geteel het, reeds verdraagsaam, oplettend en saamwerk met hulle trop, ’n …
Boerdery, Innovasie & Bewaring
Daar word gekyk na die belangrike onderwerp van boerdery en bewaring. Daar is gereeld potensiaal vir konflik met wilde diere, maar party boere is reeds ver gevorder om saam met wilde diere te boer deur die konflik te bestuur.Die kwessie word ondersoek in kykNET se program Groen op 14 Junie.
Die wilde perde van Namibië!
Die wilde perde van Namibië!Rudie en Marlice besoek die rare verskynsel en vind uit hoe toerisme bydra tot die bewaring van spesies in kykNET se program Groen: Namibië op 7 Junie.
Praat jy koei?
Navorsers aan die Universiteite van Nottingham en Londen in Brittanje het vasgestel dat koeie kan kommunikeer met mekaar.Koeie praat deur mekaar te roep. Die tipe roep hang af van wat hulle wil hê. Die roep word verander deur die frekwensie te verander. Een tipe roep kan beteken dat ’n kalf honger is, terwyl ’n ander …
Beste vriende; perd en bobbejaan
Jericho, die perd, het ’n spesiale vriendskap ontwikkel met een van die bobbejane by Monkeyland and Birds of Eden in Plettenbergbaai.
Lemurs kommunikeer deur toilette
Dit is nie net die mens wat boodskappe in toilette los nie. Navorsers het bepaal dat lemurs ook hul reuk by toilette laat op ’n manier wat sorg dat hulle in kontak bly met die res van hulle familie. Mannetjies gebruik dit ook om mekaar af te skrik of om ander te waarsku oor dreigende …
