Suid-Afrikaanse leeutelers is glo deel van ‘n onwettige netwerk wat leeu- en jagluiperdwelpies vanaf Botswana smokkel as voorraad vir plaaslike plase, berig The Times.Volgens die koerant word minstens vyf Suid-Afrikaanse leeuboere betrek by ‘n ondersoek na gevalle waar welpies na leeuplase in Suid-Afrika gesmokkel word om voorsiening te maak vir die internasionale mark vir trofee-jag.”Ek wil …
Lees meer “Onwettige netwerk van leeu- en jagluiperdwelpies”
