Kategorie Argiewe:Soogdiere
Pasop voor!
Olifante leer vinnig
“Olifante leer vinnig hoe om ‘n probleem op te los, het navorsers in Maandag se uitgawe van Proceedings of the National Academy of Sciences gesê.”
Leeus terug in Karoo
Twee leeumannetjies, twee leeuwyfies en vier welpies is Woensdag in die Karoo Nasionale Park vrygelaat.
Renosters kry GPS
“Vyf renosters in die Noordwes is met GPS (“Global Positioning System” oftewel satellietnavigasie) toegerus wat sal help om hulle teen stropers te beskerm, het die provinsiale parkeraad Donderdag gesê.”
Ystervark wat dink hy is ‘n hond
Vlooie op troeteldiere
Hier is ‘n paar wenke om jou te help om vlooie te beveg op troeteldiere:Kook kakiebos in warm water. Laat die water afkoel en was jou troeteldier daarmee.Gooi ’n bietjie knoffelolie by jou dier se kos.Gooi asyn in jou dier se water.Doop ’n kopdoek in ’n mengsel van 400 mℓ water gemeng met 5 mℓ …
Bokkie
Ansie in Mosambiek se Hector is baie lief vir sy popcorn.
Konyne
Hulp met konyne.HelpMy dogter het ‘n haas present gekry. Hy bly in ‘n hok in die scullery. Hy grom & byt as jy kos & water gee of die hok skoon maak (darem nie te erg nie). Hy eet droeë pille, wortels & appel. Weet nie hoe oud hy is nie (6mnde?). Ons laat hom …
Hamster
Hou jou hamster gesond deur sy hok droog te hou. Droog bly is gesond bly vir hamsters. Moet nie dat die hok se vloermateriaal deurdrenk word met urine nie. Maak dit gereeld skoon en gebruik vars, droë materiaal. Moet ook nie drinkwater en melk in bakkies in die hok sit nie. Die hamster mors te …
