Wetenskaplikes het vier nuwe spesies van die hoefystervlermuis ontdek in Oos- en Suider-Afrika. Navorsers van die Universiteit Stellenbosch was betrokke die studie wat in die joernaal PLOS ONE verskyn het. Twee van die spesies is vernoem na Suider-Afrikaanse bewaringsgesindes – Lientjie Cohen, ‘n wetenskaplike van Mpumalanga se toerisme-en-parke-agentskap, en wyle dr. Reay Smithers, die skrywer …
Kategorie Argiewe:Soogdiere
Bettie die meerkat word gekielie
Seekoei los in Kaapstad
Inwoners van Kaapstad is gevra om op hul hoede te wees vir ‘n jong seekoei wat in tuine en in paaie rondloop nadat hy by ‘n meer naby die stad ingetrek het.Die kalf het ontsnap nadat die grensdraad om die dam waar hy gewoon het gesteel is.Die publiek word aangeraai om baie versigtig te wees, …
Die Wit Tier
Die wêreld se wit tiere het met om en by 4% vermeerder toe ‘n wit tierwelpie gebore is by die Skazka-dieretuin in Yalta in die Ukraine. Dit is raar vir ‘n wit tier om lewe te skenk aan vier welpies en nog meer so as een wit is.
Wanneer seekoeie aanval
https://www.youtube.com/embed/PpMyEORyJGk
Oudtshoorn se prins
Prins Harry is Oudtshoorn se jongste koninklike. Die dwergseekoei is verlede maand by die Cango Wildlife Ranch in Oudtshoorn gebore.
Swanger kameelperd gered
Redding van ’n olifantkalfie
Televisie-roem wink vir ’n Baaise egpaar nadat hul verstommende beeldmateriaal van die redding van ’n olifantkalfie die internet aan’t gons het. André en Mignonne van Heerden bestempel hul ervaring langs ’n watergat in die Addo-olifantpark as “ongetwyfeld die emosioneel uitmergelendste” wat hulle in 30 jaar in die wildernis aanskou het. Roem wink vir egpaar oor …
Moenie slapende bere wakker maak nie
Die beer het aan die slaap geraak, terwyl sy vis vang in ‘n rivier in Alaska.
Walvis gered
“‘n Walvis wat verstrengel was in kreefnette aan die kus van Olifantsbospunt, Kaappunt, is gered, het die Suid-Afrikaanse Walvisbevrydingnetwerk (SAWDN) Dinsdag gesê.”
