Hamster


Hou jou hamster gesond deur sy hok droog te hou. Droog bly is gesond bly vir hamsters. Moet nie dat die hok se vloermateriaal deurdrenk word met urine nie. Maak dit gereeld skoon en gebruik vars, droë materiaal. Moet ook nie drinkwater en melk in bakkies in die hok sit nie. Die hamster mors te veel. Gebruik ‘n drinkbuis.

Sluit aan by die Gesprek

1 Kommentaar

Lewer kommentaar

Leave a Reply