Arabella, een van die pragtige tiere van Panthera Africa Big Cat Sanctuary ondergaan ‘n katerak verwyderingsprosedure by die Kaapse Diere Ooghospitaal op 16 November 2016.
Kategorie Argiewe:Soogdiere
Blou-aap / Vervet Monkey
Cercopithecus aethiops pygerythrusHierdie blou-grys apie is ’n algemene gesig in Suid-Afrika, bo vanaf KwaZulu-Natal tot onder by Swellendam in die Wes-Kaap.Hulle kom gewoonlik voor in klein groepies, maksimum 12. Die groepies se gunsteling uithangplek is groot akasiabome langs strome. Wanneer hulle alarm maak skree hulle ’n klipharde “’ngkau”.Blou-ape eet graag bessies en vrugte. Om hierdie …
Hoe gemaak as ‘n olifant vasval?
’n Konstruksiewerker het sy stootskraper Dinsdag op kort kennisgewing uitgeleen om ’n bejaarde olifantkoei te red wat in modder vasgeval het, berig The Write News Agency Haar benoude kalf en kudde het deurentyd by haar gebly tydens die reddingspoging in ’n sloot langs die pad in die Klaserie-natuurreservaat in die Groter Kruger-park.
Samango-aap / Samango Monkey
Cercopithecus mitis labiatusDie Samango-aap is ’n primaat wat veral in Oos-Afrika, Sentraal-Afrika en Suidelike Afrika voorkom. Die naam kom van die Zoeloe-woord insimango, wat “ape in die mis” beteken.
‘Tierlantyntjies’ bring vreugde in dieretuin
Hulle is dalk net vier en ’n half maande oud, en het nog piepstemmetjies, maar hierdie katjies wil jy nie sommer sonder handskoene pak nie.Ontmoet Ganeshee en haar kroos van vier. Hierdie Siberiese tierwelpies is die jongste toevoeging tot die Johannesburgse dieretuin.
Hoe gaan dit met die stryd teen renosterstropers?
Renosters só gered?
‘n Witrenosterkoei word verdoof en geblinddoek en gehelp om só na die grond te kantel dat sy nie seerkry nie. Kyk wat gebeur daarna.
Koedoe-kopies
‘n Sappige happie tydens die droogte is moontlik wat die koedoebul onlangs in gedagte gehad het toe hy sy opwagting by die OK in Karibib, Namibië gemaak het.Die Republikein berig dat die eienaars, Bernard en Engela Pieters, kort ná oopmaaktyd bewus geraak het van die koedoe-konsternasie. Die vloer by die groente- en vrugterak was te …
Dieretuin-krokodille eerste keer in 3 maande gevoer
Wolwe, jakkalse, honde, hulle huil in dialekte
Die grootste studie tot nog oor die huil van wolf-spesies is vroeër vanjaar voltooi. In die studie is daar bevind dat elke subspesie sy eie herkenbare repertoire van en kenmerkende huil het. Die repertoire is soortgelyk aan wat ons as dialekte beskou.Die doel van die studie is om wolf-bevolkings beter te bestuur. Die studie is …
