Mick Jagger en Jerry Hall se dogter Lizzy Jagger op ‘n dooie tuna.
Dit is deel van Fishlove se OCEAN12-veldtog vir die volhoubare benutting van ons visbronne.


(foto’s: www.fishlove.org., deur Nicholas Röhl, mede-eienaar van die Japanese restaurant Moshi Moshi in Brighton, Brittanje, en aktrise Greta Scacchi; ontstaan as ‘n promosieveldtog van die 2009 film, The End of the Line“. © Rankin 2012)
