Die Keniaanse aktrise Lupita Nyong’o. Sy het bekendheid verwerf met haar rol in 12 Years a Slave (2013).

Nyong’o het ’n M-graad in Drama en het reeds ’n Tony-nominasie agter haar naam vir haar spel in Eclipsed (2015).

Die Mexikane sê ook graag sy is een van hulle, want haar ouers was in Mexiko toe sy gebore is.

Lewer kommentaar

Leave a Reply