Nora Ephron oorlede

Regisseur Nora Ephron is gister oorlede in die ouderdom van 71 jaar aan longontsteking.

Sy was bekend vir haar romantiese komedies. Die bekendste was seker When Harry met Sally (1989).

In ’n stadium was sy ‘n joernalis en was ook ‘n tyd lank getroud met die bekende joernalis Carl Bernstein.

Lewer kommentaar

Leave a Reply