Skrywer, digter en oudredakteur van Sarie en Rapport, Izak de Villiers, is in die ouderdom van 73 jaar oorlede by sy huis in Johannesburg.
Motorneuronsiekte is onlangs by hom gediagnoseer.
Izak de Villiers word oorleef deur sy vrou, twee seuns en ‘n dogter. Sy een seun is die rugbyjoernalis Louis de Villiers.
