Skrywer, digter en oudredakteur van Sarie en Rapport, Izak de Villiers, is in die ouderdom van 73 jaar oorlede by sy huis in Johannesburg.
Sleutelwoord Argiewe:Izak de Villiers
Die geluk van onsin
Die lewe is ´n optog in alle soorte kostuums, ´n bonte mengelmoes.
