Die swart vrou kom by die huis en kry ‘n uitnodiging na ‘n gemaskerde bal. Die aand sê sy haar man daarvan en hy stem in dat hulle gaan. Sy sê toe sy sal pakke gaan huur.
Die volgende aand kom hy tuis en sy sê dat sy ‘n pak gehuur het vir hom. Hy stap kamer toe sien die pak en loop kombuis toe: “Is jy mal?” vra hy “Waar het jy al gehoor van ‘n swart Superman. Nee man kom reg!
Die aand kom hy weer tuis en sê aan haar man dat sy weer ‘n pak gehuur het. Hy stap kamer toe en nou is hy kwaad. Hy stap kombuis toe. “Waar het jy al gehoor van ‘n swart Batman?” vra hy “Kom nou vrou huur iets ordentlik.”
Weer is sy weg en toe die man die aand by huis kom sê sy dat sy twee pakke gehuur het. Hy stap kamer toe en sien net drie wit knope en ‘n besemstok op die bed. Hy stap kombuis toe. “Waar is die pakke wat jy gehuur het?” vra hy.
“Op die bed” sê sy. “Ek sien net drie wit knope en ‘n besemstok.” sê hy. “Ja” sê sy. “Trek jou kaalgat uit, plak die drie wit knope op jou pens vas en gaan as ‘n domino. As jy nie daarvan hou nie gaan kaalgat, steek die besemstok in jou gat en gaan as ‘n Magnum roomys!
Discover more from Roekeloos.co.za
Subscribe to get the latest posts sent to your email.
