Haas

Hoe vang jy ´n haas?
Kruip weg en maak soos ´n wortel.

en

Da’ bo innie Bosveld stap hasie eendag so deurie gras en kom oppe Borrel Witblits (Mampoer) af wat innie son gele het. Hy vat toe so paar Slukke ma’ die witblits skop hom so lat hy net daar uit-pass op die naat van sy rug. Jakkals kom verby, sien vir hasie ennie bottel, dog toe hy sal ook so Sluk vat voor hy vir hasie eet. Maar die warm witblits kap hom ook om. So le die twee nou daar toe Hayena verby kom, kon sy geluk nie glo Nie maar maak dieselfde fout en drink ook eers anie bottel, selle storie, Val net daar neer, uit-gepaas. Leeu kom op die storie af. Besluit hy eet nie aan jakkalse en hayena’s nie en die haas is te klein om eers oor te worry. Vat toe maar so Paar groot slukke aan die borrel witblits en daar slaan hy ok neer. Met die begin hasie roer, sit regop mette moerse kopseer. Maar hy skud sy kop, trek sy ore reg en kyk toe so om hom. Toe sien hy nou hoe le leeu, jakkals en hayena bewusteloos en se : “Heita, maar ek raak darem aggresief as ek gedrink het !!”

Lewer kommentaar

Lewer kommentaar