Hoe maak jy?

Hoe maak jy ´n man?
Jy kruis ´n miskruier en ´n renoster. Dan kry jy ´n nors, beneukte, vol kak en gevaarlike outjie met ´n horing wat hom heeldag pla.

Hoe maak jy ´n vrou?
Jy kruis ´n koei en ´n miskruier. Dan kry jy ´n dingetjie met tieties wat die heeldag rustig loop en kak soek.


Discover more from Roekeloos.co.za

Subscribe to get the latest posts sent to your email.

Lewer kommentaar