Kelnerin

Stuur jou grappe na bydraes by roekeloos.co.za

Die toeriste kom in Hluhluwe aan in Zoeloeland en kan nie besluit oor hoe om die naam uit te spreek nie. Na ´n groot debat besluit hulle om maar iets te gaan eet. Hulle kom toe in die restaurant aan en besluit om die kelnerin te vra: “Ag sal jy asseblief so gaaf wees om ons te vertel hoe mens julle plekkie se naam uitspreek?” “Ja seker” is die kelnerin se antwoord, “´n Mens spreek dit so uit: Sspuuurr!”

Lewer kommentaar

Leave a Reply