Stuur jou grappe na bydraes by roekeloos.co.za

Die juffrou vra aan haar leerders of hulle enige groot woorde ken.
Jannie se hand is eerste op. “Masturbasie!”
“Dis darem ´n mondvol Jannie.” sê die juffrou.
“Nee juffrou!” sê Jannie “Juffrou dink aan ´n blow job.”

Lewer kommentaar

Lewer kommentaar