Ou man trou ‘n jong vrou maar kan haar nie tot orgasme bring nie. Die dokter stel voor hy huur ‘n sexy jong man om hulle koel te waai met ‘n handdoek. Steeds niks. Ou man gryp handoek en laat jong man pomp. Vrou gil van plesier.
Ou man: “Sien jy nou boeta! Dis hoe ‘n mens waai.”
Twee ouens van Namakwaland stap af in Langstaat en sien ‘n uithangbord wat sê “Ou Toppie Bar”
“Hel” dink die twee, “Wat is dit?” en besluit om in te stap.
Binne gekom kyk hulle rond en gaan staan teen die krip.
“Is julle ouer as 60.” vra die barman.
“Ja” sê hulle gelyk.
“Ok” sê die barmnan “Praat maar.”
“Twee Ammies asseblief” sê een ou.
“Ok hy kom” en die barman sit twee Amstels voor hulle neer.
“20c” sê die barman.
“Demmit, dis nou goedkooop” sê die een ou. “Dis ‘n dem bargain Wat gaan hier aan?”
“Nee” sê die barman, “Ek het die Lotto gewen en dink toe al hierdie ou toppies kry swaar ek gaan ‘n bar oopmaak vir almal bo 60 en gee drank goedkoop.
“Dis nogal ‘n goeie idee gewees” sê die een ou, “en jy doen goed.”
Hy kyk om en sien drie manne in ‘n hoek sit maar hulle drink niks.
“Sê my, hoekom drink daai ouens dan nie?” vra hy die barman.
“Nee” sê die barman “hulle wag vir Happy hour, dan kos die biere 5 sent.”
