Sasol Eerste Veldgids tot die Paddas van Suider-Afrika is ’n interessante gids tot die paddas van die streek. Volkleurfoto’s, verspreidingskaarte en verstaanbare teks sal nuwelinge en aspirantkenners help om die algemeenste paddaspesies in Suider-Afrika uit te ken, te ontdek waar hulle voorkom en te leer van hul unieke gedrag en buitengewone eienskappe.

Sasol Eerste Roekelose Veldgids tot Paddas van Suider Afrika
Sasol Eerste Roekelose Veldgids tot Paddas van Suider Afrika

Lewer kommentaar

Leave a Reply