Hier is ‘n foto van Tharine Vorster se twee seuns. Hunter is die Labrador en Blikkies die Doberman pincher. Hulle twee is bietjie deurmekaar, Blikkies dink hy is die groot hond en Hunter dink hy is die klein skoothond. Hulle is heel beste maatjies en hou van “katte(honde)kwaad”. (Tharine Vorster)

