Color Petals

Wingaite Paine (1915 – 1987) was ‘n Amerikaanse fotograaf wat die sestigs se seksuele revolusie help definieer het. Daar was 10 uitgawes van sy boek Mirror of Venus (1967), met geskrewe bydraes deur onder andere Federico Fellini en Françoise Sagan.

Color Petals, 1966 - Wingaite Paine
Color Petals, 1966 – Wingaite Paine

Lewer kommentaar

Leave a Reply