Dance
Roekeloos
31 Mei
Roekeloos
31 Mei
Dance is ’n fotografie uitstalling van foto’s wat oor 20 jaar geneem is van dans in KwaZulu-Natal.
Dit is dans soos gesien deur die lens van Val Adamson.
Genre: Kuns
Plek: Red Foyer, Rhodes-teater, Grahamstad
Kaartjies: Gratis
Tyd: 3-13 Julie, Daagliks 09h00-18h00
Discover more from Roekeloos.co.za
Subscribe to get the latest posts sent to your email.
