Volmaan-staptog, Klapmutskop

Kom stap saam met die Woordfees – die son sak oor Tafelberg, en die volmaan kom op oor die Hottentots Holland. Proe wyn en bespreek ’n piekniekmandjie. Onthou jou stapskoene en ’n flits!

Om te bespreek, skakel 021-884 4752
8 Maart 17:00 | DelVera, R44, Stellenbosch | 180min | R100

Woordfees 2012

Lewer kommentaar

Leave a Reply