Werk deur Zanele Muholi en Andrew Putter word tans uitgestal by die Zeitz MOCAA (Museum of Contemporary Art Africa) in die V&A Waterfront in Kaapstad.
Die uitstalling bied ’n kontemporêre blik op die geskiedenis deur die lens van ’n kamera.
Dit duur tot 12 Oktober 2014. Toegang is gratis en die uitstalling is elke dag, Woensdag tot Sondag, oop vanaf 12h00 tot 20h00.
Discover more from Roekeloos.co.za
Subscribe to get the latest posts sent to your email.
