1863
’n Amerikaanse oorlogskip, die Alabama, word verewig in ’n Afrikaanse volksliedjie.
1945
Vir die eerste keer word ’n atoombom op ’n stad laat val. Die Amerikaners verwoes twee-derdes van Hirosjima in Japan. 140 000 mense sterf.
1962
Idi Amin van Uganda deporteer 50 000 Asiërs uit die land.