Awesome – Rocco de Villiers

Een Rocco de Villiers, een klavier, drie viole en die Potchefstroomse Mannekoor onder leiding van Babs Brouwer. ’n Wonderskone palet van ’n verskeidenheid musiek.

Die program sluit in: “What a Wonderful World”, “The Final Countdown”, “Edelweiss”, Albinoni se “Adagio in G min”, “Love Changes Everything”, “Hymne à l’amour”, “Stairway to Heaven”, “Kla 1 Kla 2 Kla 3 Kla 4”, “Gabriel’s Oboe” en van Rocco se eie musiek.

* Première *

Aardklop 2103

kykNET Konservatorium, Potchefstroom, 90 minute, R120, 24 September – 09:30


Discover more from Roekeloos.co.za

Subscribe to get the latest posts sent to your email.

Sluit aan by die Gesprek

1 Kommentaar

Lewer kommentaar

Leave a Reply