Hierdie smeulende kabaret word aangebied deur die sangeres Juju Domingo en haar pianis Lucas Heinen.

Saam is hulle The Banquet en hulle sing “covers” en oorspronklike, sowel as klassieke treffers.

Maak jou gereed om verlei te word deur die vrou met die swart fluweelrok.

Met: Lucas Heinen en Juju Domingo


Genre: Musiek
Taal: English
Tydsduur: 1 uur
Kaartjies: R120
Plek: Artscape Fluweelkamer, Kaapstad
Datum: VR. 28 APRIL 2017 (18:00 – 19:00)

Suidoosterfees 2017


Black Velvet: The Banquet

Black Velvet: The Banquet
Black Velvet: The Banquet


Black Velvet: The Banquet


3

Lewer kommentaar

Leave a Reply