‘n Legende op die Kaapse Vlakte.
Eendag overly glamorous vir haar dream-cooking-show op TV, met disse soos Gabieba’s speciality Chicken á la King en Bréyani met ‘n soet-suur tamatie-en-uiwe-slaai en ‘n akuut op die é.
En die volgende dag is dit weer back to pantoffels en rollers in haar lounge waar sy die kinders, wat haar straight na skool kom kuier vir ‘n lekker bord kos, almal aanmoedig om met hul hope, aspirasies en drome te volhard en nooit ganse daarmee aan te jaag nie.
Potte! Spices! Bredie! Gepart met Lights! Camera! Action! – en no need for a make-up department, want sy is mos mooi genoeg en in elk geval – haar kos is in ieder geval die Star van die Show!
* Debuut *
Met: Christian Bennette en Virgil Williams
Regie: Dean van der Ventel
Genre: Komedie
Taal: Afrikaans, English
Tydsduur: 1 uur
Kaartjies: R9
Plek: Artscape Arena, Kaapstad
Datum: SA. 29 APRIL 2017 (16:30 – 17:30)
Aunty Gabieba

Aunty Gabieba
Roekeloos
3
