The Morning After het hul gevolg gebou met gewilde liedjies. Nou het die trio nuwe terrein begin verken met oorspronklike musiek – ‘n gewaagde samesmelting van country en rock wat hul wortels reflekteer. Die nuwe album, Look at You Now, het vanjaar verskyn.
By Die Boer teater restaurant in Durbanville op 17 April om 20h30
Kaartjies kos R195 en is beskikbaar by 021 979 1911 of aanlyn by www.dieboer.com
