Die standvastige man?

Oudtshoorn gebore boerseun Jakkie Louw se nuwe CD, Die standvastige man? is verseker sy beste werk in 18 jaar. Die CD sal November 2015 orals besikibaar wees in Suid-Afrika.

Die stories van die liedjies is pragtig en laat mens dink aan Jakkie se vorige treffer Een miljoen woorde. Hierdie vertoning is `n moet vir enige teater ganger met `n liefde vir Afrikaanse musiek en liriek.

Genre: Musiek
Taal: Afrikaans
Ouderdomsbeperking: Geen
Kaartjies: R130 & R150
Plek: Atterbury-teater, H/v Lynnwood Road en Daventry Street, Lynnwood, Pretoria
Datum: 25 November 2015 – 20:00

Die standvastige man?,
Roekeloos,
28 Oktober 2015.

2

Sluit aan by die Gesprek

1 Kommentaar

Lewer kommentaar

Lewer kommentaar