Twee van Suid-Afrika se beste liedjieskrywers snoer kragte saam vir ‘n onvergeetlike vertoning van stories en musiek van lief en leed, hartseer en vreugde, oor menswees en die uiteenlopende implikasies van verskillende siele.
Gaskunstenaars sluit in Lochner de Kock en Jackie van den Heever.
Met: Riku Lätti en Les Javan
Kalfiefees 2012
De Wetsaal, Hermanus
Saterdag 11 Augustus, 18:00
Tyd: 80 minute
Kaartjies: R80