Drakensberg Boys Choir in concert / Drakensberg Seunskoor in konsert

Verteenwoordigend van die verskeie kulture wat Suid Afrika so uniek maak, het die Drakensberg Seunskoor ’n nuwe tendens onder internasionale kore begin wat uitstyg bo konvensie. Die unieke en uiteenlopende styl, met vernuwende klanke gee die toon aan – vanaf gewyd tot sekulêr, klassiek tot populêr, jazz tot volksmusiek.

Hierdie seuns se entoesiasme en selfvertroue gryp gehore wêreldwyd aan. Die koor word internasionaal geprys vir sy unieke en energieke Afrika volksmusiek.

innibos 2012

Genre: Koor
80 minute
R82
Nelspruit Stadsteater, Nelspruit
1 Julie om 11:00

(Stuur enige resensies of bydraes na bydraes by roekeloos.co.za)

Lewer kommentaar

Leave a Reply