En ‘n paar woorde

’n Man alleen met ’n piano
en ’n optog van songs
deur die tyd
van pappa tot suikerbossie
en veral
sy laatste werk
waarin die Afrikaans alsmaar belangriker word
in 2009 verskyn sy eerste CD in Afrikaans
Die naam van die skyfie
Kloofstraat

Dit gaan dus ’n besondere aand word onder die sterre van die Boland

7 Februarie, die Oude Libertas Amfiteater, Stellenbosch, 18h30

Stef Bos

Lewer kommentaar

Leave a Reply