#innibos Laurika Rauch

Laurika Rauch
Roekeloos
16 Mei

Hierdie is die jaar waarin Laurika Rauch vir die eerste keer in vier jaar ’n nuwe album vrystel en sy en Llewellyn George lewer ’n program wat bestaan uit treffers en ander bekende liedjies.

Dit sluit ook liedjies van haar nuwe album in, soos die nou alreeds bekende “Bly nog so bietjie” en “Wals, wals Willemien”.

Sy en Llewellyn het reeds gehore gaande oor hulle besonderse verhoogvennootskap. Alhoewel die liedjies nuut en vars is, sal dit vir jou voel asof jy reeds van die liedjies ken.

Hierdie is ’n eenmalige geleentheid en gaan ’n baie besondere produksie wees. Maak seker dat jy dit nie misloop nie.

Met: Laurika Rauch en Llewellyn George op klavier

Genre: Ligte musiek
Ouderdomsbeperking: Gesin
Datum en tyd: Sa 5 Julie 10:00
Venue: Sanlam Nelspruit Hoërskool Ouditorium
Tydsduur: 80 minute
Prys: R 122

innibos 2014

Laurika Rauch / met Laurika Rauch ; Llewellyn George op klavier.

2.5

Lewer kommentaar

Lewer kommentaar