Jannie Moolman – skrywers en digters

Jannie Moolman – skrywers en digters
Roekeloos
8 Maart

Jannie Moolman sing skrywers se toonsettings (Kan dit waar wees?) van bekende gedigte uit verskillende wêrelddele.

Wat voer Suid-Afrika se voortreflike en veelsydige multi-bekroonde tenoor in die mou? Kom luister watter towerformule sorg vir sy gewildheid!

Met: Jannie Moolman, begelei deur Engelie le Roux

11 Maart 19:00 | Eikestadnuus Klank-kamer: Boektent, Stellenbosch | 80 minute | R100

Woordfees 2014

2

Lewer kommentaar

Leave a Reply